What People Say

  • Gerhardus & Zandri Scheepers
    Odette hoe kan ons ooit genoeg vir jou dankie sê?!
    Sonder jou sou ons steeds nie ons EIE huis kon hê nie.
    Dit was nie n vinnige of eenvoudige koop nie en jy het aanhou baklei vir ons om te help en verseker die koop gaan deur. Ons is jou ewig dankbaar!
    Baie dankie vir die wonderlike diens en dat jy uit jou pad uit gaan om ons te help💛
  • Rita Boltman
    Ek wil hiermee vir My Home Real Estate baie dankie se omrede hulle ons huis verhuur het met goeie en betroubare huurders. Ons is trots op julle, julle lewer absoluut n professionele diens, so dankbaar vir dit, knap gedaan Odette.
  • Heinrich Hellmann
    Ons huis in Okahandja se verhuring en ook die koop daarvan is deur MyHome Real Estate gedoen. Die koop was gedurende ‘n moeilike tyd, Covid1 en gevolglik ‘n baie stadige verkoop mark, maar Odette het dit reggekry en deurentyd profesionele diens gegee en regtig uit haar pad gegaan om al die ‘challenges’ te oorkom.  Dit is nie altyd maklik om met Okahandja Munisipaliteit te werk nie, maar Odette het haar ‘cool’ gehou met al die oproepe en besoeke aan hulle kantore.  Belinda was veral betrokke met die verhuring en het ook ten alle tyd ‘n goeie diens gelewer.  Baie dankie Odette en Belinda.
  • August Matthys
    Baie dankie vir julle uitstekende diens Belinda. Ek is baie gelukkig met die goeie diens wat ek ontvang het van MY HOME. My gesin geniet hul nuwe tuiste terdee.  
  • We would like to express our heartfelt thanks for the excellent service you have provided to us with the leasing of our house in Okahandja.
    It was a pleasure meeting you since our first encounter, and we are particularly pleased with your level of transparency, honesty and professionalism. We value the effort you’ve put into the screening of possible tenants. You have really picked the right ones for us as they are very neat and take good care of our property and we have never had a problem with late payments. You have made this whole process so smooth and very quick. We would definitely recommend you to anyone who’d like to buy / rent property. Thank you so much once again and keep up the Good Work! J Mr & Mrs Swartz!
  • Dear Odette, Belinda & My Home Team
    Thank you for taking us through the process of buying our 1st Home. Your knowledge of the Real Estate Industry and Detail-orientated approach, are both assets that will continue to help people like us, become Homeowners. We appreciate your promptness, and on this point, a special thanks to Belinda, on getting documents ready for viewing and signing. You always conducted yourself professionally and were always able to provide with knowledge to understand everything along the way, you are a huge asset to My Home. My Home team succeeded in making a complex & stressful process, simplistic and enjoyable. We were so lucky and privileged to be working with you. Thanks Again ! Riaan & Anette Strydom
  • Paul & Liesl
    Hi Odette & Span Ek wil net baie baie dankie se vir jul puik diens! Ons huis was in 'n rekordtyd verkoop en deurentyd het ons slegs goeie diens ervaar. Ek wil spesiaal vir Belinda uitsonder wat vir ons besonder goeie diens gegee het en ons deur die hele proses geduldig gelei het. Odette, die diens wat ons van jou firma ervaar het is professioneel, goed en ek sal julle beslis aanbeveel! Doen so voort!   Vriendelike groete    
  • Renate Noarises

    To Odette and team

    Thank you for your professional and courteous service, it really was a pleasure working with you. I will gladly make use of your services in the future should I want to buy another property*

  • Peter Talkenberg

    Since the beginning of the year I was dealing with My Home Real Estate and they managed to find tenants for three properties. What made it so pleasant was the atmosphere: uncomplicated, friendly and helpful. Keep it that way!

  • Matisha en Dawid Werner

    Baie dankie vir julle professionele diens in die verkoop van ons huis. Alles het glad verloop en ons is baie tevrede! Dankie